< Terug naar codex

Vanaand gaan die volkies koring sny

Pagina: 433/433

C.J. Langenhoven / S.H. Eyssen
 
Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
My geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bos,
my geliefde hang aan die bitterbessiebos! (bis)