< Terug naar codex

Die Rietjie

Pagina: 429/429

Suidafrikaans volkslied
 
So lank as die rietjie in die water lê
In die water lê, in die water lê,
So lank as die rietjie in die water lê
Blommetjie gedink om my
En toe vat ek om haar nekkie, )
Soen ek in haar bekkie; )
Blommetjie gedink om my. ) bis